O­li­fants­rus

Weg! Namibië - - VOËLSKYK ETOSHA -

’n Mens kan by dié kamp se wa­ter­gat op wa­ter­vlak ag­ter glas­rui­te sit, of op ’n ho­ër vlak van waar jy deur oop lui­ke op die wa­ter­gat af­kyk – dis ook lek­ker vir ’n uit­sig oor die bo­me wat ’n bie­tjie die­per die veld in staan. Die roof­a­rend jag ge­reeld hier, so ook die rooi­nek­valk. Net ná sons­op­koms is ver­al die luid­rug­ti­ge kel­kie­wy­ne in groot swerms doe­nig by die wa­ter, en ’n mens sien ook bont­kie­wie­te en dub­bel­band­sand­pa­try­se. In die gras­veld rond­om O­li­fants­rus is gom­poue, se­kre­ta­ris­vo­ëls en kleins­per­wers aan ’t jag in­te­res­sant om dop te hou.

Rooi­nek­val­kie met ’n vangs

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.