Do­lo­mi­te

Weg! Namibië - - VOËLSKYK ETOSHA -

Van die 13 en­de­mie­se vo­ëls wat in Na­mi­bië voor­kom, tref ’n mens 9 in Etosha aan. Die berg­ag­ti­ge om­ge­wing waar­in die Do­lo­mi­te­kamp ge­bou is, bied ’n u­nie­ke ha­bi­tat en is jou bes­te kans om dié spe­sies af te merk. Wan­neer ’n mens hier oor­nag, be­gin jou dag som­mer op ’n hoë noot met die ge­roep van klip­fi­san­te en van die kamp se kop­pie af kan jy uit­kyk vir die klein­streep­swa­el, die klein­wind­swa­el en die wit­kruis­wind­swa­el.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.