Na­mu­to­ni

Weg! Namibië - - VOËLSKYK ETOSHA -

Die kamp self is nie die bes­te vo­ël­kyk­ge­bied nie, maar Fis­cher­span (’n klip­gooi noord­oos van die Na­mu­to­ni) is ’n heel an­der sto­rie. Die sir­kel­roe­te rond­om die pan le­wer van die mees­te roof­vo­ëls in die park op. In die re­ën­sei­soen is fla­min­ke vol­op en an­der vo­ëls wat die won­der van wa­ter in die dor­re streek kom ge­niet, is ’n groot ver­skei­den­heid eend­jies wat e­ni­ge vo­ël­ky­ker op­ge­won­de sal laat.

Roof­a­rend

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.