O­kau­ku­e­jo

Weg! Namibië - - VOËLSKYK ETOSHA -

Rond­om hier­die kamp lê hoof­saak­lik kaal vlak­tes met min bo­me, ge­volg­lik sal e­ni­ge boom in sig ’n roof­vo­ël of meer op­le­wer – moet dus nie som­mer net ver­by­hou nie. Gaan soek ag­ter die kamp­ter­rein vir ’n ka­meel­do­ring­boom met ’n ver­sa­mel­vo­ël­nes (by staan­plek 30 rond). En dan kyk jy fyn: Hier woon ’n d­werg­val­kie. Die wit mis­streep bui­te sy “ka­mer” in die nes ver­klap sy woon­plek.

D­werg­val­kie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.