SEI­SOE­NA­LE BE­SOE­KERS

Weg! Namibië - - VOËLSKYK ETOSHA -

So­mer in Etosha is re­ën­tyd, en dit be­te­ken trek­vo­ël­tyd. En aan­ge­sien die re­ën­val aan­sien­lik ho­ër is in die oos­te, is dié ge­bied ’n ge­wil­de af­pak­plek vir oor­se­se be­soe­kers: O­kau­ku­e­jo word jaar­liks deur die Eu­ro­pe­se koe­koek op­ge­soek; Na­mu­to­ni val weer meer in die bont­nu­we­jaars­vo­ël en sy ge­streep­te neef se smaak.

Ge­streep­te nu­we­jaars­vo­ël

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.