GRENSTARIEWE

Weg! Namibië - - KNOW BEFORE YOU GO -

Hou ge­noeg kon­tant hier­voor by­der­hand. Dit kos tans R259 per mo­tor (in­slui­tend dub­bel­ka­juit­bak­kies en kom­bi’s) en R165 per sleep­ding of mo­tor­fiets. Jy kan in rand be­taal (R1 = N$1) – hou in ge­dag­te dat die pry­se on­ver­wags kan styg. Sien die ak­kom­mo­da­sie­gids vir el­ke streek se grens­pos­tye.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.