Navegado
Kuier
Kuier

Kuier Revista Subscrições Online

ou

Assine a/o Select

15 edições de jornais ou revistas à sua escolha por mês

Obter esta edição

Kuier, 27 Agosto 2026

Descrição

Leia Kuier online no PressReader. Kuier, publicado em Africâner, é um revista de África do Sul. Mantenha-se atualizado com a edição atual ou consulte as edições anteriores de Kuier no arquivo.

Nesta edição

ArticleHALLO, KUIER-LESERS!

Daar is mense wat kos maak, en dan is daar mense wat met kos ’n sto­rie ver­tel. Cass Abra­hams was die laas­ge­noemde. Met haar onlangse afsterwe op 8 Augus­tus op die ouder­dom van 83, het ons nie net ’n plaas­like kos­le­gende ver­loor nie, maar ook...

HALLO, KUIER-LESERS!

ArticleBOODSKAPPE

“Kel­ders groet”, 13 Aug. So prag­tig. En Rushney Fer­gu­son, Ash­ley de Lange, Vashti Prins en Ver­o­ni­que Jep­htas kwyt hul elk­een goed van hul taak. ELOISE Die beste pro­gram ooit! Gaan dit mis. LEONA “Slaap met oor­fone”, 13 Aug. Ek ska­kel...

BOODSKAPPE

ArticleONS LESERS

Toe die 11-jarige Isa­bella Titus op haar graad 5-skool­kamp opmerk dat een van haar kamer­maat­jies nie sani­têre doe­kies of basiese toi­le­tries het nie, het sy nie gehui­wer of twee keer gedink nie. Dié jong mei­sie van Idas­val­lei in...

ONS LESERS

ArticleDIE‘SPICE QUEEN’SE ERFENIS VAN LIEFDE

Sy het diep in Kuier-lesers se harte gekruip met haar resepte, warm geaard­heid en liefde vir die ryk Maleise kos­kul­tuur. Cass Abra­hams se dood het ’n leemte in ons land se kul­tuur­land­skap gelaat – maar veral in die harte van haar geliefde...

DIE‘SPICE QUEEN’SE ERFENIS VAN LIEFDE