ArticleSPESIAAL
• NAMPO KAAP
• GEWASSE 1 GESIN, 50M. PLANTE PER JAAR!
ou
Leia Landbouweekblad online no PressReader. Landbouweekblad, publicado em Africâner, é um revista de África do Sul. Mantenha-se atualizado com a edição atual ou consulte as edições anteriores de Landbouweekblad no arquivo.
• NAMPO KAAP
• GEWASSE 1 GESIN, 50M. PLANTE PER JAAR!
Tussen die stof en die stilte van die Vrystaatse veld staan vroue wat nie net boer nie, maar die bedryf help vorm. Annalea van Niekerk (31) van Reitz bou haar eie Sussex-kudde van die grond af op. Ons praat ook met Jodee Neuman (39) en Willa...
Kan SA entstof werk?
MIKROBIESE ekologie – die studie van hoe piepklein mikrobes met mekaar en hul omgewing in wisselwerking tree – vorm die grondslag vir die gesondheid van elke ekostelsel op aarde. Die mikrobes wat in die grond voorkom, herwin...
Die koue weerstoestande middel Augustus het gelei tot ernstige vee- en wildverliese by Heilbron. Heilbron Landbou, voorheen die Heilbron-distrikslandbou-unie, sê boere se verliese word konserwatief op net onder R12 miljoen geskat....
Saaiboere in die Swartland is ná twee moeilike jare weens swak reënval, asook druk op pryse en hoë insetkoste, op hul knieë, en verskeie biddae vir reën is die afgelope tyd gereël. “Dit raak nou kritiek by ons en oor die hele saaigebied...
Die oorlewingsverhaal van Rico, die Merino-koning van die Moordenaarskaroo, het die inspirasie van ’n besondere beursfonds geword. Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) en die fakulteit landbou aan die Universiteit van die...
Graan SA sê meer as R600 miljoen se waarde kan op die spel wees met die JSE se besluit oor hoe sojaboonliggingsdifferensiale bereken word, wat ernstige vrae laat ontstaan oor wie uiteindelik die koste van ’n ondoeltreffende stelsel...
Suid-Afrikaanse sitrusprodusente moet hulle staal vir ’n aansienlik laer netto inkomste as verlede jaar nadat ’n sameloop van swak marktoestande, ’n sterker rand, duurder verskeping, logistieke ontwrigting en gehalteprobleme...
Voedselinflasie was in Julie vanjaar die laagste in 16 jaar, veral danksy graanpryse wat bly daal het, asook ’n skerp afname in vleisinflasie. Volgens Statistieke Suid-Afrika het algemene inflasie in Julie op ’n jaargrondslag tot 4,3%...