Navegado
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant Jornal Subscrições Online

ou

Assine a/o Select

15 edições de jornais ou revistas à sua escolha por mês

Obter esta edição

Oudtshoorn Courant, 09 Julho 2026

Descrição

Oudtshoorn Courant jornal está disponível para ler online no PressReader. Descarregue a edição atual para ler mais tarde ou consulte as edições anteriores de Oudtshoorn Courant no arquivo.

Categoria

Nesta edição

ArticleFrats­on­ge­luk eis kleu­ter

Min dinge berei ’n ouer voor op die nuus dat ’n gesonde, spe­lende kind skie­lik nie meer leef nie. Vir Henry Rho­des, ’n tax­i­be­stuur­der, het daar­die ondenk­bare werk­lik­heid Maan­dag­og­gend, 6 Julie, ’n rea­li­teit geword toe sy drie­ja­rige...

Frats­on­ge­luk eis kleu­ter

ArticleOudts­hoorn treur oor Michele

’n Tra­giese trom­pop­bot­sing op die N2 tus­sen Hei­del­berg en Swel­len­dam het Dins­dag­og­gend, 7 Julie, vyf mense se lewens geëis en ver­skeie ander beseer. Onder die slag­of­fers was Michele Lom­bard (34), ’n geliefde inwo­ner van...

Oudts­hoorn treur oor Michele

ArticleN2-bot­sing: Oudts­hoorn treur oor Michele Lom­bard

Die bot­sing het sowat agt kilo­me­ter buite Hei­del­berg in die rig­ting van Swel­len­dam plaas­ge­vind tus­sen ’n 22/25-sit­plek­bus­sie van Pot­gie­ter Ver­voer­dienste van Oudts­hoorn en ’n sport­nuts­voer­tuig. Die iden­ti­teit van die gesin in...

N2-bot­sing: Oudts­hoorn treur oor Michele Lom­bard

ArticleShel­don For­tuin­moord­ver­hoor begin

Die ver­hoor van Guwani Wil­li­ams (27), wat op ’n aan­klag van moord tereg­staan ná die dood van die 20-jarige Shel­don For­tuin in 2023, het ver­lede week uit­ein­de­lik in die Oudts­hoorn-streek­hof begin en word van­dag, 9 Julie, met ver­dere...

Shel­don For­tuin­moord­ver­hoor begin