The Lowvelder

Leiers ondersteun mekaar

-

Dr. Carolina Botha, akademiese koordineer­der: werkgeïnte­greerde leer, van die Noordwes-Universite­it, het onlangs die superleier­s van Hoërskool Rob Ferreira weer kom herinner aan die eienskappe wat mense leiers maak.

“Elkeen bring unieke eienskappe na die tafel en so word ’n sterk span gevorm,” het sy gesê. Dié groep jong leiers voel sterk oor lojaliteit, respek, ondersteun­ing en naastelief­de. Hulle het elkeen krities na hulself gekyk en Botha het hulle laat besef dat Rob Ferreira se leiers op mekaar kan staatmaak.

 ??  ?? Dié groep jong leiers voel sterk oor lojaliteit en ondersteun­ing.
Dié groep jong leiers voel sterk oor lojaliteit en ondersteun­ing.
 ??  ?? Rob se leiers leer saamwerk.
Rob se leiers leer saamwerk.
 ??  ??
 ??  ?? Dr. Carolina Botha.
Dr. Carolina Botha.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa