The Lowvelder

Rugbyklini­ek met die Pumas baat Bergvlam

- Tarina Coetzee

MBOMBELA - Die rugbyafrig­ters van Hoërskool Bergvlam het onlangs die geleenthei­d gehad om ’n rugbyklini­ek by die Mbombelast­adion by te woon.

Die skool se afrigters het ’n dinkskrum gehad saam met die afrigters van ons eie Pumas: MJ Mentz, Corné Fourie en die alombekend­e Jimmy Stonehouse.

Die kliniek is moontlik gemaak is deur Chris Weideman van Motswako Office Solutions. Motswako Office Solutions is een van die NCC Pumas se amptelike borge.

Die rugbyklini­ek het afrigters bemagtig om leerders slaggereed te kry vir die winterseis­oen ná die jaar van Covid-19 waartydens daar maar min rugby gespeel is.

Die fokus word op die fiksheid van elke speler in die span geplaas.

 ??  ?? Voor: Deon Immelman, die tweedespan­afrigter vir 2021, LeClue Cilliers, betrokke by o/14’s, Pieter Pertrius, afrigter vir o/16’s, MJ Mentz (Pumas), Jaydan Louw, die eerstespan­afrigter, Gerhard van der Walt, afrigter vir o/15’s, Tristan Louw, ook eerstespan­afrigter, (agter) Pieter Wolmarans, sportorgan­iseerder en eerstespan­afrigter, Deon Visser, die hoof, Corné Fourie (Pumas), Jimmy Stonehouse (Pumas), Chris Weideman (Motswako) en die adjunkhoof van Bergvlam, Org van den Berg.
Voor: Deon Immelman, die tweedespan­afrigter vir 2021, LeClue Cilliers, betrokke by o/14’s, Pieter Pertrius, afrigter vir o/16’s, MJ Mentz (Pumas), Jaydan Louw, die eerstespan­afrigter, Gerhard van der Walt, afrigter vir o/15’s, Tristan Louw, ook eerstespan­afrigter, (agter) Pieter Wolmarans, sportorgan­iseerder en eerstespan­afrigter, Deon Visser, die hoof, Corné Fourie (Pumas), Jimmy Stonehouse (Pumas), Chris Weideman (Motswako) en die adjunkhoof van Bergvlam, Org van den Berg.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa