The Lowvelder

In memoriam

-

Basie

Ueckermann, ’n welbekende gesig op Laeveldse sportvelde, is

5 Junie op die ouderdom van 77 oorlede.

Sy gedenkdien­s sal Saterdag 12

Junie om 11:00 by die Communio

Kerk plaasvind.

Streng Covid-19maatreël­s sal geld en daarom word slegs 100 mense toegelaat. ’n Kort funskie sal by Nelspruit Primary se sporthuis volg, waar dieselfde limiet geld. Navrae: Annemarie by 083 267 2019. ’n Volledige storie oor Basie se invloedryk­e lewe sal in volgende week se Laevelder verskyn.

 ??  ??

Newspapers in English

Newspapers from South Africa