The Lowvelder

Die publiek reageer

-

Sterkte, Johvan! Welna de Lange, julle is in ons gedagtes en gebede. Ons bid vir vinnige herstel.

Lizel Rabe Henning

Ons bid vir algehele wonderbaar­like genesing wat alle logika en verstand te bowe gaan, want ons God is almagtig. Ons spreek dit oor hom en sê reeds dankie aan ons God vir Sy genesing. Hy is in beheer! Jeanne Steyn

Speedy recovery, young man, you are in our hearts and prayers.

Nhlamulo Lindelwa

Sterkte, liefste Welna. Johvan gaan oukei wees. Hy is in ons gebede... Baie liefde... Johvan, jy is ’n yster, ou seun. Charlaine Brown

Hierdie jong man het ’n geweldige impak op soveel mense se lewens gemaak. Van ’n ou klein babatjie af het hy net groot spore getrap, en doen dit nog steeds. Ons bid vir hom genade, beterskap en sonskyn toe. Vir sy ouers, broer, familie en vriende bid ons genade, krag, kalmte en die rustige wete dat God in beheer is. Lani Bester

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in English

Newspapers from South Africa