The Lowvelder

Live entertainm­ent

- Rubicon oor Hans steek die Plesiereng­el

• Die Windpomp bied aan Karaoke met Rhinus elke Donderdag van 18:00 tot 22:00. Navrae: 060 748 4633.

• The Blue Gate hosts live music every Friday at 18:00. Enquiries: info@ bluegate.co.za or 061 535 9137.

• Die Windpomp hosts live music and carvery every Sunday at 12:00. R150 per person, R100 for pensioners. Enquiries: 060 748 4633.

• 1-3 September: Mbombela Stadsteate­r bied aan

met Charlie Bouguenon. Tyd: 18:00 op Donderdag, 20:00 op Vrydag en 10:00 op Saterdag. Kaartjies beskikbaar op Quicket.

• 2-3 September: Mbombela Stadsteate­r bied aan met Ruan Wessels. Tyd: 17:00 op Vrydag en 15:00 op Saterdag. Kaartjies beskikbaar op Quicket.

• 3 September: Komatipoor­t Kuierfees bied aan Appel in konsert aan. Bring jou eie drinkgoed en kampstoele, kosstallet­jies beskikbaar. Kaartjies: R150 vir volwassene­s, R100 vir hoërskool, R50 vir laerskool, voorskool gratis. Navrae:

013 793 7304.

• 3 September: Sabie Country Club bied aan Coenie Naudé & Band.

Tyd: 19:00. Kaartjies: R165 vir volwassene­s, R50 vir kinders onder 12, sluit aandete in. Bespreking­s:

013 764 2282.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa