Local clubs
• The Bonsai Club meets at The Fever Tree at Halls every second Saturday of the month. Enquiries: Denise Muller on
082 623 2905.
• Lowveld Figure Drawing hosts a paid figure drawing session once a month at The Bardolino Artists Retreat. Artists of all skill levels are welcome to join. Enquiries: Casandra on
082 715 1148.
• Die VLU Flamboyanttak vergader elke derde Dinsdag van die maand by die NG Kerk-Suid. Navrae: Ellen McDonald by
084 532 8569.
• Die VLU Barbertontak vergader elke derde Woensdag van die maand om 09:00 by die NG Kerk se enjinkamer. Navrae: Dawn by 083 277 9572.
• Die VLU Finesse-tak vergader elke derde Woensdag van die maand om 13:30 by Friedenheim Landgoed. Navrae: Magdaleen Swanepoel by 083 556 4698.
• Die VLU Querida-tak vergader elke derde Woensdag van die maand. Navrae: Yzette by 083 265 0541.
• Die VLU Fleur de Lis-tak vergader elke derde Woensdag van die maand om 18:00 by die Gereformeerde Kerk. Navrae: Jeanette by 082 929 5365.
• Die VLU Nelspruit Vlamlelies vergader elke derde Dinsdag om 09:30. Navrae: Lauraine by 082 550 8178 of Maaida by
083 449 3289.
To include your event in the calendar, email petro@ lowvelder.co.za