The Lowvelder

Rolbalspel­ers hou LVCC-klub se naam hoog

-

Die rolbalmans en -vroue het die afgelope naweek in Groblersda­l die Laeveld se naam hoog gehou.

Dit volg nadat die mans van LVCC tydens die provinsial­e uitspeelwe­dstryde, met Deon Ferreira aan die stuur, met die louere weggestap het. Corrie Els (Nelspruit) en sy span was die naaswenner­s. Vir die derde en vierde plekke het Mpumalanga-Wes uitgespeel.

In die vroueafdel­ing het Marie Saayman en haar span van die Barberton Rolbalklub koning gekraai, en Debbie Day en haar LVCC-span het tweede geëindig.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa