The Lowvelder

10de Gospel Skouspel bied ’n groot bederf

- Linzetta Calitz

WITRIVIER - Die plaaslike talent by die 10de Local Gospel Skouspel het beslis nie vir enige groot name teruggesta­an nie.

Dié vertoning is op 16 September by die Manna Family Church tussen Mbombela en Witrivier gehou, en die gehoor is nie teleurgest­el nie.

Behalwe vir die konsertgeh­alte, was dit natuurlik ook vir ’n goeie doel. Al die fondse wat tydens die aand ingesamel is, gaan aan Children in Distress (CID). CID is ’n gemeenskap­sgebaseerd­e organisasi­e sonder winsoogmer­k wat in 1989 gestig is en sien na meer as 3 000 kinders, hul versorgers en bejaardes in die Witrivier-gebied om.

Die konsert het sy oorspong aan Marinda Toerien te danke, wat ’n droom daaroor gehad het - een wat sy besluit het om ’n realiteit te maak.

Vanjaar was daar egter nie net sang nie, maar ook so ’n bietjie toneelspel en dans. Daar was selfs ’n oomblik waarin ’n kunswerk voor die gehoor se oë vorm gekry het. Dié was beskikbaar om na afloop van die vertoning te koop.

 ?? ?? Caelan February.
Travis Mhlanga.
Caelan February. Travis Mhlanga.
 ?? ?? Bruce Rossouw.
Bruce Rossouw.
 ?? ?? Esmari Thorpe, Lisa Venter, Megan-mari Thorpe en Deon Burger.
Esmari Thorpe, Lisa Venter, Megan-mari Thorpe en Deon Burger.
 ?? ?? Hoërskool Nelspruit se Bel Canto Meisieskoo­r.
Hoërskool Nelspruit se Bel Canto Meisieskoo­r.
 ?? ?? Pieter Briel.
Sien meer foto’s aanlyn
Pieter Briel. Sien meer foto’s aanlyn
 ?? ?? Joyce Cromvoets en dr. André Hattingh.
Joyce Cromvoets en dr. André Hattingh.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa