The Lowvelder

Pro Gratia-revue bring vreugde vir kinders én ouers

- Linzetta Calitz

MBOMBELA - Pro Gratia Leersentru­m het die afgelope naweek sy revue aangebied, tot groot genot van die leerders, ouers en onderwyser­s.

Met die intrapslag was die Communio Kerk se saal gevul met gehoorlede wat in afwagting hulle plekke ingeneem het.

In ag genome dat Erfenisdag al nader kruip, het die tema van die revue goed by

September ingepas. Die land se erfenis is groep vir groep deur sang, dans en so ’n tikkie toneelspel uitgebeeld.

Hier en daar het leerders opgewonde vir hul ouers in die gehoor gewaai en dan weer hul rol in die vertoning hervat.

Een van die hoogtepunt­e van die aand was beslis die gesing van die volkslied, gevolg deur Pro Gratia se skoollied. Sommige leerders het dit ewe hand-op-die-bors gesing.

 ?? ?? Helena Jacobs. Middel: Sabu Dlamini en Luke Fox.
Donavan van Aswegen en Eduan Labuschagn­e. Middel: Ansie Viljoen.
Helena Jacobs. Middel: Sabu Dlamini en Luke Fox. Donavan van Aswegen en Eduan Labuschagn­e. Middel: Ansie Viljoen.
 ?? ??
 ?? ?? Shaun Mabuza.
Sien meer foto’s aanlyn
Shaun Mabuza. Sien meer foto’s aanlyn
 ?? ?? Desiré Koch en Schalk en Ruvé Potas.
Desiré Koch en Schalk en Ruvé Potas.
 ?? ?? Karen van den Berg en Marinos Daniel.
Karen van den Berg en Marinos Daniel.
 ?? ?? Tewes en Alex Visagie.
Tewes en Alex Visagie.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa