Local clubs
• The Bonsai Club meets at The Fever Tree at Halls every second Saturday of the month. Enquiries: Denise Muller on 082 623 2905.
• Lowveld Figure Drawing hosts a paid figure drawing session once a month at
The Bardolino Artists Retreat. Artists of all skill levels are welcome to join. Enquiries: Casandra on 082 715 1148.
• Die VLU Flamboyant-tak vergader elke derde Dinsdag van die maand by die NG Kerk-Suid. Navrae: Ellen McDonald by
084 532 8569.
• Die VLU Barberton-tak vergader elke derde Woensdag van die maand om 09:00 by die NG Kerk se enjinkamer. Navrae: Dawn by 083 277 9572.
• Die VLU Finesse-tak vergader elke derde Woensdag van die maand om 13:30 by Friedenheim Landgoed. Navrae: Magdaleen Swanepoel by 083 556 4698.
• Die VLU Querida-tak vergader elke derde Woensdag van die maand. Navrae: Yzette by 083 265 0541.