The Lowvelder

Fondsinsam­eling ten bate van Moving Mountains gehou

- Linzetta Calitz

Laevelders het Vrydagaand vir ’n opskop by Die Windpomp bymekaarge­kom, alles ten bate van Moving Mountains.

Moving Mountains is ’n niewinsgew­ende organisasi­e wat minderbevo­orregte kankerpasi­ënte help.

Die sanger Pieter Smith het die vermaak tot groot genot van die skare verskaf.

Hy het van sy eie liedjies tot wat hy noem ’n drinking medley gesing - dié, sê hy, is gewild in pubs en dateer so ver terug as 70 jaar gelede.

Geen sessie van dekliedjie­s is natuurlik volmaak sonder een of twee Neil Diamondtre­ffers nie wat hy ook gesing het.

Izelle Pretorius van Moving Mountains het Lewies Dippenaar, die eienaar van

Die Windpomp, hartlik bedank.

 ?? ?? Pieter Smith.
Pieter Smith.
 ?? ?? McKayla en Anika de Beer, Chrisna Steyn en Cherazaan en Michelle Beytel.
McKayla en Anika de Beer, Chrisna Steyn en Cherazaan en Michelle Beytel.
 ?? ?? Roché en Buks Esterhuize­n.
Roché en Buks Esterhuize­n.
 ?? ?? Lappies Labuschagn­e, Caylee Lombard en Callen Herbst.
Lappies Labuschagn­e, Caylee Lombard en Callen Herbst.
 ?? ?? Monique Hart en Jezelle Morsner.
Monique Hart en Jezelle Morsner.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa