The Lowvelder

Boeredag lekker saamkuiers­ukses

- Linzetta Calitz

MBOMBELA - Boere van die omgewing het op 13 Oktober vir ’n spitbraai en ’n lekker kuier op ’n plaas buite die stad bymekaarge­kom.

Die dag was ’n inisiatief van Rooikat Liquors, Rooibaard en Kwanyoni Lodge se kant af om boere vir hul ondersteun­ing te bedank.

Sowat sewe sakeondern­emings het ook hul produkte kom uitstal.

Een van die organiseer­ders, Johan Breytenbac­h, sê hulle wil graag die boeredag ’n gereelde instelling maak, maar die volgende een sal onder die naam “Boerseunda­g” aangebied word. Die plan is ook om dit oor twee dae aan te bied - tentatiewe datums is 13 en 14 Oktober, 2023.

Breytenbac­h sê hulle wil ’n geleenthei­d skep waar jong seuns praktiese dinge kan leer waarmee hulle dalk nie elke dag te doen kry nie. Daarmee saam is dit dan ook iets wat pa en seun saam kan bywoon. Hy sê hulle gesels ook met Jo Black om volgende jaar deel van die geleenthei­d te wees.

Sou jý belangstel om deel te van die Boerseunda­g te wees, hetsy as borg of in ’n ander kapasiteit, skakel Alichia van Ee by

079 522 0973.

Die dag was ’n inisiatief van Rooikat Liquors, Rooibaard en Kwanyoni Lodge

 ?? ?? Ralph Hearne en Ben Schoeman.
Hilgard van Niekerk en Bennie Bester.
Jacques Holtzhause­n en Anton Ngazini.
Roeale Strijdom, Wynand Steenkamp en Mauritz Fouché.
Sien meer foto’s aanlyn
Leandré Coetzer, Nico Hancke en Hein Breytenbac­h.
Ralph Hearne en Ben Schoeman. Hilgard van Niekerk en Bennie Bester. Jacques Holtzhause­n en Anton Ngazini. Roeale Strijdom, Wynand Steenkamp en Mauritz Fouché. Sien meer foto’s aanlyn Leandré Coetzer, Nico Hancke en Hein Breytenbac­h.
 ?? ?? Schalk van Schalkwyk, Hannes Breytenbac­h, Mia de Beer, Saartjie Breytenbac­h en Zack Viljoen.
Schalk van Schalkwyk, Hannes Breytenbac­h, Mia de Beer, Saartjie Breytenbac­h en Zack Viljoen.
 ?? ?? Harry Hearne, Chris Coetzer, Johann Delport, Steven Hearne en Hernus Claassens.
Harry Hearne, Chris Coetzer, Johann Delport, Steven Hearne en Hernus Claassens.
 ?? ?? Neil en Eloise Venter.
Neil en Eloise Venter.
 ?? ?? Nardus van der Walt.
Nardus van der Walt.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa