The Lowvelder

Father’s Ground 7’s stel weer nie teleur

-

Die jaarlikse Father’s Ground sew es rugby toe rnooi is die afgelope na week weer by Laerskool Witrivier aangebied.

Die toernooi, wat in 2015 vir die eerste keer aangebied is, het vanjaar vir die sewende keer plaasgevin­d.

Sew es rug by sp el ersvan11sk­o le he top 28 en 29 Oktober op Laerskool Witrivier se rugbyvelde aangemeld.

D er ti go.11-,o.12-e no .13- span ne van onderskeid­elik Witrivier, Arborpark, Noordskool, Marble Hall, Krugerpark, Nelspruit, Mariepskop, Klipfontei­n, Steelpoort, Robert Carruthers en Tzaneen het vir twee dae in 87 wedstryde op die rugbyveld kragte gemeet.

Die wenners van die onderskeie afdelings is met goue, silwer en brons medaljes in elke ouderdom beloon, asook die manvan-die-westryd-trofee vir die beste speler en die span in elke ouderdomsg­roep. SuperSport Schools het ook die westryde op die A-veld uitgesaai, en Adidas het ook gesk en kbewy sea andieuitsp eel wed s try de se man van die wedstryd geskenk.

Die o. 11’s se goue medalje-wenners was Laerskool Noordskool. Laerskool Arborpark was die silwer medalje-wenners en Laerskool Witrivier die brons medaljewen­ners. In die o. 12-ouderdomsg­roep het Laerskool Tzaneen die goue medalje gewen. Laerskool Noordskool en Laerskool Marble Hall het onderskeid­elik silwer en brons verower.

Die o. 13’s se goue medalje-wenners was Laerskool Witrivier. Laerskool Tzaneen het die silwer medalje gewen, en Laerskool Arborpark van Newcastle was die brons medalje-wenners.

Die span van Laerskool Witrivier het hierdie jaar al sy wedstryde gewen en het met hierdie oorwinning die toernooi gewen.

Die Father’s Ground is ’n organisasi­e wat bestaan uit ’n groep pa’s van

Laerskool Witrivier. Hulle poog om deur fond sins am elings funk si esek st ra fond se te genereer om projekte te voltooi en sodoende die skoolfasil­iteite te verbeter.

Father’s Ground bedank ook elke lid wat op watter wyse ook al gehelp het, en sien uit om die toernooi volgende jaar nog beter en groter te maak.

Afrigters en spanbestuu­rders is die Vrydagaand na ’n verwelkomi­ngsete genooi.

Elkeen het ook ’n geskenk ontvang om die toernooi te gedenk.

 ?? ?? Johnny van Staden van Laerskool Witrivier en Liam van der Merwe van Laerskool Nelspruit.
Johnny van Staden van Laerskool Witrivier en Liam van der Merwe van Laerskool Nelspruit.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa