The Lowvelder

Kom ondersteun die Dasha Foundation

- Linzetta Calitz

MBOMBELA - Die geliefde kunstenaar Elvis Blue is vandag, 24 November, by Church Unlimited te sien.

Dié konsert gaan nie net met Blue se liedjies gevul wees nie, maar is ook ten bate van die Dasha Foundation.

Blue het mense op sy Facebook-blad uitgenooi om die aand saam te kom ondersteun.

“Kom geniet ’n heerlike dag uit en ondersteun terseldert­yd die Dasha Foundation. Die Dasha Foundation is ’n skool vir kinders met gestremdhe­de en hulle werk onverpoosd om hierdie kinders te ondersteun. Sien julle daar.”

Newspapers in English

Newspapers from South Africa