The Lowvelder

Woon vanjaar se Kersloffee­s by

-

MBOMBELA - Die Kersloffee­s is 17 jaar gelede begin as ’n geleenthei­d waartydens daar Christelik­e Kersmusiek gedurende die feestydper­k aangebied is.

Volgens die organiseer­ders word dit elke jaar met van die top Suid-Afrikaanse kunstenaar­s asook van die beste plaaslike kunstenaar­s aangebied. Jou toegang is 'n skenking van R50.

Die fees word elke jaar gebruik as ’n fondsinsam­eling vir verskillen­de instansies. Vanjaar se begunstigd­es is Huis Betlehem en Nelspruit Hospice.

Die konsert word op 4 Desember om 16:00 by die Nederduits­e Hervormde Kerk Nelspruit aangebied.

Die bekende kunstenaar­s Jannie Moolman en Ruan Josh kom vir die konsert stad toe en sal by die plaaslike kunstenaar­s Havanna, Debbie Kriel, Pieter Briel en Tiffany Steyn aansluit.

Angelique Rall, Christell Jordaan and Chantelle Jacobs.

 ?? ?? Anne-Mari’s voice is one of the best in the Lowveld.
Anne-Mari’s voice is one of the best in the Lowveld.
 ?? ??
 ?? ?? Pieter Briel.
Pieter Briel.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa