Baba & Kleuter

Boep INKOPIES VIR JOU

Vir jou badkamerka­s én jou klerekas

-

Johnson’s Pure Tissue Oil verminder die voorkoms van vlekke en rekmerke. Dit hou ook jou vel vogtig, ferm en elasties – ideaal vir ’n swellende boep. Olie sonder SBF R74,95 en met SBF 15 R79,95, alle groot

kleinhande­laars. Bio-Oil se PurCellin Oil help om die voorkoms van rekmerke te verminder, bevogtig jou vel en help met ’n onegalige velskakeri­ng. R72,99, apteke en

uitgesoekt­e kleinhande­laars. Hou jou klerekas interessan­t met Label of Love se kraamdrag. Rok met blinkers R590, kantrok R540 en geplooide chiffonrok R550. Gaan na www.labeloflov­e. co.za om die handelaar naaste aan jou te vind.

 ??  ?? Bramley Magnolia Tissue Oil is verryk met vitamien E-olie wat jou vel beskerm en bevogtig. R19,99,
Pep-takke.
Bramley Magnolia Tissue Oil is verryk met vitamien E-olie wat jou vel beskerm en bevogtig. R19,99, Pep-takke.
 ??  ?? Babablou tankini R749, www. annabellam­aternity. com.
Babablou tankini R749, www. annabellam­aternity. com.
 ??  ??
 ??  ?? B.O.N. se Eucalyptus Spray is antibakter­ies en maak kieme dood. Dit reinig, streel en vervars. Sproei dit in jou badkamer, kombuis, opwaskamer en hou dit in jou noodhulpta­s. Smeer B.O.N. se Liquid Gold Pure Tissue Oil met natuurlike avokado-,...
B.O.N. se Eucalyptus Spray is antibakter­ies en maak kieme dood. Dit reinig, streel en vervars. Sproei dit in jou badkamer, kombuis, opwaskamer en hou dit in jou noodhulpta­s. Smeer B.O.N. se Liquid Gold Pure Tissue Oil met natuurlike avokado-,...
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa