Baba & Kleuter

Liewe Baba & Kleuter

- Groete David en Elverna Petersen

seuns, Matthew (13) en Jared Ek was die ma van twee pragtige met wat toe ek 12 weke swanger was (10). Hierdie verhaal begin het vir sou wees. Die ginekoloog ons gedink het ons derde kind om hartklop en sy kollega geroep ons gesê hy sien meer as een toe die dokter ons vertel hy dit te bevestig. Ons was sprakeloos ’n vierling is maak toe ’n grappie en sê sien vier hartkloppi­es! Hy nie, “dit ís hoendertan­de”. nie so skaars soos hoendertan­de is ons vierling, wat natuurOp 29 weke, ’n koue wintersaan­d, Jacques en Kayden en Madison. lik verwek is, gebore – Evan, nie omdat die kraamsaal vir pa David Daar was nie eens plek in was. dit propvol dokters en verpleegst­ers hulle NISE toe geneem en ek het Die vierling is onmiddelli­k eers ontmoet. Hulle was die volgende dag teen middagete ’n week later begin met kangaroeso klein en kwesbaar. Ek kon drie ervaring. Die vierling was sorg en dit was die wonderliks­te aangesien kleinste een, Jacques, langer maande in die NISE en die hy longontste­king gekry het. n nagverhulp van geldinsame­ling ’ By die huis kon ons met die soggens seweuur saans tot seweuur pleegster aanstel. Sy was van goeie nagrus kon kry. aan diens sodat ek snags ’n sodat om na die vierling om te sien Ek het uit my werk bedank Die pediaom fisiek beter te ontwikkel. hulle fisioterap­ie kon kry wees vir dagsorg omdat dit sleg sou ter het ook gewaarsku teen ons vier vroeggebor­e babas. ’n wonderlike verrassing ontvang In September 2011 het ons n Pay het program Expresso was. Pick toe ons gaste op SABC3 se ter waarde van R68 000 bederf ons met ’n jaar se babaproduk­te doeke voorsien. Ons was dankbaar, en ons ook maandeliks van nodig ons al die doeke wat die vier want ons het nie geweet hoe ook in die Die Dis-Chem-stigting het het, sou kon bekostig nie. geskenk se lewe R1 500 per maand eerste jaar van die vierling kon koop. Dit was van groot waarmee ons melk en vitamiene hulp! begin jaar oud was, het ek weer Toe die vierling omtrent twee tans in uitgewerk. Die viertjies is werk. Dit het finansieel beter graad O en vorder uitstekend.

 ??  ?? Elverna saam met haar vier nuwe babas net ná hul geboorte. Van links: Madison, Jacques, Evan en Kayden Petersen. Hoe pas ses op Kersvader se skoot? By hul ouers is (agter) ouboet Matthew, Madison en ouboet Jared. Voor is Evan, Jacques en Kayden.
Elverna saam met haar vier nuwe babas net ná hul geboorte. Van links: Madison, Jacques, Evan en Kayden Petersen. Hoe pas ses op Kersvader se skoot? By hul ouers is (agter) ouboet Matthew, Madison en ouboet Jared. Voor is Evan, Jacques en Kayden.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa