Baba & Kleuter

JA, OF NEE VIR ANTIBIOTIK­A?

-

Antibiotik­a baklei teen bakterieë en nie teen virusse nie. Daarom is dit nie die antwoord op verkoue of griep nie, maar dit kan wel ingespan word om die ernstiger komplikasi­es van verkoue en griep te behandel, soos longontste­king en brongitis, wat albei deur bakterieë veroorsaak word.

Die ou reël met antibiotik­a geld egter: Gebruik dit net wanneer dit regtig nodig is omdat bakterieë gou weerstandi­g word teen antibiotik­a en jy jou kanse kan “opgebruik” vir dié wondermedi­syne wat skadelike bakterieë doodmaak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa