Baba & Kleuter

GAAN DOKTER TOE AS ...

-

Ná jou baba se geboorte kan jy jou maklik met oefening of beweging ooreis. Gaan so gou moontlik dokter toe as jy enige van die volgende simptome het: • Naarheid • Aanhoudend­e duiselighe­id • Vaginale bloeding • Kuit- of enkelswell­ing • Veranderin­g in jou

liggaamste­mperatuur • Versteurde visie • Vloeistof wat uit die vagina lek • Floute • Maag- of borspyn

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa