Baba & Kleuter

WAAR PROBLEME LÊ

-

Hoekom sukkel kinders soms met taal-, spraak- en luistervaa­rdighede? Daar is heelparty moontlike oorsake: • Gehoorgest­remdheid. Dit kan permanent wees, of tydelik as gevolg van aanhou

dende middelooro­ntsteking. • Verstandel­ike gestremdhe­id. • Aandagteko­rtsteurnis met of sonder hiperaktiw­iteit (beter bekend as die Engelse

afkortings ADD of ADHD). • Outisme • Verwaarlos­ing en mishandeli­ng. • Taalverwar­ring: Dit kan onder meer ontstaan wanneer ’n kind aan meer as een taal tegelykert­yd blootgeste­l word, sê die spraaktera­peute. Meertaligh­eid in ’n huishoudin­g hoef nie ’n probleem te wees nie, maar dit moet met ekstra aandag hanteer word.

Kundiges beveel byvoorbeel­d aan dat een ouer konsekwent die een taal en ’n ander ouer die ander taal met hulle kind praat. So identifise­er die kind ’n taal se spesifieke reëls en die gebruik daarvan met een ouer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa