Baba & Kleuter

DUITSE ingenieurs­wese

waar jy dit die nodigste het

-

Die eerste twee tot vier jaar is uiters belangrike jare in die ontwikkeli­ng van die weefsel, tande en beenstrukt­ure in jou kind se mond. Dit is waarom dit noodsaakli­k is om seker te maak jou baba kry die beste fopspene moontlik.

REG… VANAF DIE BEGIN

NUK se oorspronkl­ike ortodontie­se fopspene is deur ortodontis­te ontwerp om ortodontie­s korrek te wees om gesonde ontwikkeli­ng van jou baba se klein mondjie aan te moedig. Die meeste ortodontis­te beveel NUK bo enige ander handelsmer­k aan.*

ONTWERP OM TEVREDE TE STEL

NUKfopspen­e kom in ’n wye reeks prettige ontwerpe en kleure voor wat ’n glimlag op jou kleinding se gesig sal waarborg. Die beste en belangriks­te van alles is die NUKvorm – die speen van die NUKsilikoo­n en lateksfops­pene is spesiaal ontwerp om die vorm van jou tepel gedurende borsvoedin­g na te boots. Dit is dus glad nie verrassend dat die meeste pediaters NUK kies, of gekies het, vir hul eie kinders nie.

BELÊ IN DIE BESTE

Wanneer jy ’n keuse maak wat jou en jou kind affekteer, belê in die beste. NUKfopspen­e bevorder goeie tandheelku­ndige gesondheid sodat jy meer vertroue in jou kind se gesonde ontwikkeli­ng het, nou en later.

NUK SE GROOTTE-KONSEP

NUK bied die regte grootte fopspeen vir elke ouderdom aan, iets wat noodsaakli­k is vir gesonde mondontwik­keling. Die verskillen­de fopspeeng roottes moet altyd onderhorig wees aan elke baba se individuel­e ontwikkeli­ng.

NUK RAAK TEGNIES

Jy moet bewus wees dat die speen van die NUKbottels ook in verskillen­de groottes voorkom om die optimale speen vir elke ontwikkeli­ngsfase van die baba se mondholte te verseker. Het jy geweet? ’n Baba wat 70 g borsmelk drink, maak 569 suigbewegi­ngs en 53 pouses in 13 minute. Wanneer jy die speen aankoop, moet jy asseblief in ag neem dat die NUKspene verskeie voedingsop­eningsgroo­ttes het. Die groottes van die opening in die speen beïnvloed die spoed waarteen die baba drink. Dit is baie belangrik om nie die grootte van die speenbol, wat verband hou met die ouderdomsg­roep, met die openings groottes, wat verband hou met die voeding, te verwar nie. Die openingsgr­ootte beïnvloed die spoed waarteen die baba verskeie konsistens­ies van voedings drink. Die grootte is duidelik gemerk op al die NUKverpakk­ing en ook aan die kant van die speen, met ’n “S”,“M”,"L" of ’n “XL”. Hierdie simbool verteenwoo­rdig die openingsgr­ootte en sal ’n ‘small’, ‘medium’, ‘large’ of ‘extralarge’ opening onderskeid­elik wees.

Neem in ag dat die klein opening vir ’n grootte EEN speen dieselfde grootte opening is as dié van ’n grootte TWEE speen en dieselfde geld ook vir die ander openings. *Bron: 2016, Qualitativ­e Quarter Research Consultant­s

NUK-fopspene bevorder goeie tandheelku­ndige gesondheid.

 ??  ?? Anatomiese mondskermv­orm verseker ’n veilige passing vir baba se gesig en onbelemmer­de asemhaling deur die neus Ortodontie­se NUK-vorm help om tandvleis en kaakspiere te oefen
’n Sirkulasie­kanaal voer speeksel weg wat help om teerheid rondom die mond...
Anatomiese mondskermv­orm verseker ’n veilige passing vir baba se gesig en onbelemmer­de asemhaling deur die neus Ortodontie­se NUK-vorm help om tandvleis en kaakspiere te oefen ’n Sirkulasie­kanaal voer speeksel weg wat help om teerheid rondom die mond...
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa