Baba & Kleuter

WAT IS EMANUELSIN­DROOM?

-

Mikah is sover bekend die enigste kind in SuidAfrika met Emanuel-sindroom. Die sindroom ont-staanwanne­er daar 47 chromosome teenwoordi­g is pleks van die normale 46. Die ekstra chromo-soombestaa­n uit ’n samestelli­ng van chromosoom 22 en chromosoom 11. Ma Loumea is ’n draer van die gebalansee­rde t(11/22) chromosoom­samestelli­ng, en draers is heeltemal normaal. Hulle sukkel soms om swanger te raak, en die kans dat hul kind ES opdoen, is net 6 persent.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa