Baba & Kleuter

HET JY GEWEET?

-

Jou vroedvrou, hospitaal of geboortekl­iniek sal jou aanmoedig om so lank moontlik tuis te bly terwyl jy kraam. Nie net lei dit jou aandag af nie, maar die gedurige veranderin­g van posisie en die feit dat jy rondloop, kan help om jou pynbelewen­is meer draaglik te maak, jou selfvertro­ue te versterk en die duur van die bevalling te verkort.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa