Baba & Kleuter

NEEM JOU KIND LIEFS TANDARTS TOE AS ...

-

1

daar langer as drie maande lank twee rye tande is.

2

sy op sewe jaar nog nie ’n tand gewissel het nie. Dis net sodat die tandarts kan seker maak alles is in orde.

3

dit lyk of daar te min plek vir al haar tande op die kaak is en die tande nie ’n netjiese ry vorm nie.

4

’n tand pyn, verkleur, baie sensitief is, of die tandvleis bloei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa