Baba & Kleuter

NOMINATION

-

vier die hoofstukke van jou lewe; dié wat hulself skryf. Love Stories, die nuwe goue Composable Collection met simbole van 18 karaat goud, helderpien­k, swart emalje en hierdie seisoen se eksklusiew­e nuwe dubbelskak­el, is daar om jou hoofstukke te bewaar en jou hart vir ewig aan te raak. Ons almal het ‘n liefdesver­haal om te onthou en te deel en nou het Nomination selfs nog meer kosbare skakels geskep om jou liefdesver­haal te vertel, wat ook al jy wil sê, deel of herdenk – Nomination het die kosbare skakels wat jy nodig het. Vier elke belangrike of romantiese mylpaal met die Composable Collection wat jou toelaat om jou eie stilis te wees en ‘n armband te skep wat kosbaar en uniek is en wat jy hierdie seisoen en verder kan bewaar. Twee lesers wen elk ‘n armband van die Love Stories-versamelin­g ter waarde van R2 625. SMS-KODE:BK214NO www.nomination.co.za of op Facebook: Nomination South Africa

 ??  ?? Foto reflekteer nie noodwendig die prys nie.
Foto reflekteer nie noodwendig die prys nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa