Baba & Kleuter

BEAUCIENCE BABY

-

se produkte bevat almal natuurlike bestanddel­e om jou baba se vel die sagste en sorgsaamst­e beskerming te bied. Beaucience Baby se produkte bevat kamille-ekstrak wat sterk anti-inflammato­riese en strelende eienskappe het wat ideaal is vir jou kleingoed se delikate vel. Kamille-ekstrak help om velirritas­ie te verminder. Die teenwoordi­gheid van organiese groentee-ekstrak verseker hoë anti-oksidantvl­akke wat ‘n rol speel in die reiniging van die onversadig­de stowwe wat skadelik vir die vel is. Vyf lesers wen elk ‘n geskenkpak ter waarde van R1 000. SMS-KODE:BK214BB www.beaucience.co.za

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa