Baba & Kleuter

KORT EN EENVOUDIG

-

Die supergewil­de Nederlands­e skrywer Dick Bruna se boekies Die koning, Diere, Die eier, Die appel, Ek kan lees en Rond, vierkantig, driehoekig bevat kort sinne en eenvoudige tekeninge wat dit ideaal vir beginnerle­sers maak, maar selfs babas sal ook daarvan hou. Elke boekie het sy eie tema wat wissel van die gesin tot vorms en diere. Protea Boekhuis, R100 elk.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa