Baba & Kleuter

DIE PERFEKTE MA

-

Raas jou ma met jou as jy op die bed spring? Laat sy jou uit die bad klim as jy nog lekker in die water speel? Dan is dit tyd dat jy soos Zander vir jou ’n nuwe ma by die Mammawinke­l bestel! En as jy nie van haar hou nie, stuur jy haar terug en bestel ’n ander een. En ’n ander een ... Die Mammawinke­l is ’n skreeusnaa­kse boek wat jou kleuter ook ’n lewensless­ie of twee leer. Lapa Uitgewers, R120.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa