Baba & Kleuter

AVONTURE EN KREATURE

-

Spaghetti vir die Jeti neem jou kind behoorlik op ’n avontuur. Klein Janneman gaan op ’n soektog na die Jeti. Vir hierdie soektog pak hy sy sak, sit ’n warm mus op sy kop, gryp ’n kaart en ’n blik spaghetti wat hy vir die Jeti bêre. Maar wat gaan aan – is dit lipstiffie wat die Jeti dra? Die illustrasi­es is iets besonders en die teks is sprankelen­d uit Engels vertaal deur Philip de Vos. Protea Boekhuis, R125.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa