Baba & Kleuter

GELEERDE KATTE

-

Die kuns van katwees is ideaal vir elke kind wat ’n kat besit. Hansie Slim verlaat sy ouerhuis om die kuns van katwees by die Landelike Universite­it vir Indrukwekk­ende Spogkatte (L.U.I.S.) te gaan leer. Want voor ’n kat in ’n mens se huis gaan woon, moet hy eers ’n paar stoute kunsies leer ... Protea Boekhuis, R130.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa