Baba & Kleuter

GESONDE VELLETJIES

-

Johnson’s Baby se Healthy Skinprojek span saam met Unjaniklin­ieke om duisende ma’s en babas toegang tot behandelin­g te gee. Dit behels dat ma’s oor die gesondheid van babavellet­jies onderrig word en dat Johnson’s babaproduk­te vir behoeftige babas borg en opvoedkund­ige materiaal aan ouers voorsien.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa