Baba & Kleuter

RY SO STIL-STIL

-

Derick en Pierre de Villiers is twee broers en boere van Kroonstad in die Vrystaat. Hulle is ook die breine agter Silent Scooter. Die broers het een dag by vriende gekuier terwyl die kinders met skopfietse rondgery en so lawaai het dat die grootmense hulle self nie kon hoor praat nie. Die produk bestaan uit gepatentee­rde rubberband­e wat oor die fietswiele pas en wat jy self kan installeer. Soek na “Silent Scooter” op Facebook of stuur ’n e-pos na sales@silentscoo­ter.co.za vir nog inligting.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa