Baba & Kleuter

DUIMPIE EN SY MATERS

-

Pasgeboren­es se handjies is meestal styf toegeknyp as gevolg van die grypreflek­s, wat gewoonlik in die vroeë weke verdwyn. Maak jou baba bewus van haar vingers deur haar handjies oop te vou en die volgende te doen: Druk jou duim teen jou baba se palm en trek klein sirkels om haar greep te laat ontspan. Rol en strek dan elke vinger saggies terwyl jy hulle benoem: Duimelot, Lekkepot, Langeraat, Fielafooi, Piepie-in- die- kooi.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa