Baba & Kleuter

Wenke vir mekoniumdo­eke

-

• Mekonium is taamlik klewerig. Gebruik daarom watte wat in warm water gedoop is om die swartgroen spulletjie van sy boudjies af te vee. • Kolostrum, die melk wat ma’s onmiddelli­k ná die geboorte produseer, help jou baba om makliker van die mekonium ontslae te raak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa