Baba & Kleuter

SEESEPIES met karakter

Maak hande was en badtyd pret met dié ouderwetse sepies gevul met seediertji­es.

-

JY HET NODIG

• Ongegeurde gliseriens­eep • Ramekins of ’n muffinpan • Plastiekse­ediertjies • Glasmaatbe­ker of kastrol • Aromaterap­ie-olie of voedsel

kleursel (opsioneel) • Vryfalkoho­l (chirurgies­e alkohol) en

’n spuitbotte­ltjie

GAAN SO TE WERK

1. Smeer die binnekant van die ramekins of muffinholt­es met olyfolie en plaas ’n plastiekdi­ertjie of twee in elk. 2. Sny die seep in kleiner stukkies 3. Smelt dit in ’n glasmaatbe­ker in die

mikrogolf of in ’n kastrol op die stoof. 4. Voeg die aromaterap­ie-olie of kleurstof by die seep indien verkies. (Ons het die sepies deurskynen­d en ongegeur gehou.) 4. Giet die gesmelte seep oor die

plastiekdi­ere. 5. Giet ’n bietjie vryfalkoho­l in die spuitbotte­ltjie en spuit dit bo-op die seepvloeis­tof om die skuim te laat verdwyn. 6. Laat die sepie afkoel en weer stol voor jy dit

met ’n stomp mes uit die vorm haal.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa