Baba & Kleuter

PASTASLAAI IN ’N BOTTEL

-

SLAAISOUS

• 2 t (10 ml) mosterd • 1 e (15 ml) appelasyn • ¼ k (60 ml) mayonnaise • 30 g parmesaank­aas, fyngeraspe­r

SLAAI

• 150 g pasta, gaargemaak volgens die aanwysings

op die pak • 200 g gaar hoendervle­is, in stukkies gesny • 50 g kersietama­ties, gehalveer • 1 klein avokado, geskil en in blokkies gesny • 150 g spek, in blokkies gesny en gaargemaak

GAAN SÓ TE WERK

1. Slaaisous: Plaas al die bestanddel­e in ’n glasbottel­tjie,

skroef die deksel toe en skud goed. 2. Slaai: Meng die bestanddel­e in ’n bak. 3. Giet die sous oor die slaai en meng

liggies deur. 3. Skep porsies van die slaai in botteltjie­s vir jul kosblikke.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa