Baba & Kleuter

GESONDE SPAG-BOL

-

• 3 t (15 ml) olyfolie • 1 ui, fyn gekap • 2 wortels, geskil en gerasper • 2 selderysto­kke, fyngesny • 1 knoffelhui­sie, gekap • 500 g maer beesmaalvl­eis • 2 blikke (400g elk) gekapte tamaties • 1 sakkie (50 g) tamatiepur­ee • 1 hand vol vars kruie soos basilie, pietersiel­ie en

oregano, fyngekap • ½ pak spaghetti, gaargemaak volgens die aanwysings

op die pak

GAAN SÓ TE WERK

1. Verhit die olie in ’n groot kastrol. Braai die ui, wortels, seldery en knoffel tot sag. Verwyder uit die kastrol en hou eenkant. 2. Braai die maalvleis in dieselfde kastrol tot bruin. Voeg die groente weer by. Voeg die tamaties en tamatiepur­ee by en laat 30 minute prut. Voeg die vars kruie by en roer deur. 3. Skep die sous oor die pasta en sit voor.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa