Baba & Kleuter

WILDE WIKINGE EN HUL DRAKE

-

Die boeke Hoe om jou draak te tem: Hoe om ’n draak se storm te trotseer, Hoe om ’n draak se hart te breek en Hoe om ’n draak se swaard te steel is die Afrikaanse weergawes van How To Train Your Dragon wat deur Cressida Cowell geskryf is en ook in rolprentte­aters gedraai het. Beginnerle­sers sal gek wees oor die avonture van die grootste Wiking-held wat nog geleef het. Protea Boekhuis, R165 elk.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa