Baba & Kleuter

DANS, DANS, DANS

-

My Ballerina Droom is ’n ware verhaal geskryf deur die beroemde ballerina Michaela DePrince. Die storie met sy pragtige illustrasi­es deur Ella Okstad sal nog ’n gunsteling in jou huis word. Michaela het op drie jaar oud ’n foto van ’n ballerina gevind wat haar lewe vir altyd verander het. Sy het haar drome nagejaag en is deesdae ’n ballerina in Amsterdam. Jonathan Ball Uitgewers, R120.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa