Baba & Kleuter

RESEP VIR veranderin­g

-

• Gee drie maaltye en twee gesonde peuselhapp­ies op spesifieke tye.

• Gee baie vrugte en groente.

• Gee water om te drink pleks

van koeldrank en vrugtesap.

• Gee laevet- of vetvrye melk vanaf twee jaar.

• Koop porsiebehe­erde kos waar moontlik, soos pakkies met drie volgraanbe­skuitjies in pleks van ’n groot pak.

• Maak gesonde kos by die huis en vermy ongesonde wegneemete­s.

• Moenie minder gesonde kos en drankies tuis aanhou nie.

• Vermy die byvoeging van ekstra suiker en olie of margarien by kos.

• Kies ’n sorgsentru­m wat gesonder kos en nie versoete drankies gee nie.

• Beperk televisie, rekenaar en videospele­tjies tot een tot twee uur per dag (skool en huis).

• Maak seker dat jou kind elke dag fisiek aktief is met dans, fietsry, bal skop, perdry, stap of klim en klouter.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa