Baba & Kleuter

DIE BIELDTS SE OORLEWINGS­LYSIE VIR DUITSE WINTERS:

-

1 Musse 2 Warm baadjies 3 Handskoene 4 Ekstra broeke vir ná ’n nat sneeugeveg 5 Vogdoekies vir vuil aarbeien-kersie- gesiggies 6 Stewels en dik sokkies 7 Spanbroeke vir al die bretzels en berliner wat jy verorber.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa